Dankie vir die opvolg. Dit gaan heel goed, ons en ons 4-voet babas het darem al redelik ons voete gevind. Patat en Wollie leer na 12 jaar hoe om n katdeurtjie te gebruik. Vreeslik dankie vir al jul moeite en al die vrae wat jul beantwoord het. Ons waardeer al die leiding en glo jul gaan nog baie diere-kinders NZ toe help.